Sunday, 22 September 2013

Hoeveel soorte plante het ons in ons binnenshuise-plantebak? - aardskip.com - How many different plants do you see in our planter?

Can you number the variety of plants that we have in our planter, see photo?

This week worked again on the bottle wall of the bathroom. The wall is now the full height and need to be plastered.

The lounge floor is almost done and next week we will start moving some furniture back in to the lounge.

-o0o----------------------------------------
Kan u tel hoeveel verskillende soort plante ons in ons planter het, sien foto?

Hierdie week het ons weer gewerk aan die bottelmuur van die badkamer. Die muur is nou die volle hoogte en gaan nou gepleister, eers met Cob en dan met kalk.

Die sitkamer vloer is amper klaar, dit is geolie en gepolitoer en volgende week begin sommige meubels te plaas in die sitkamer.

-o0o----------------------------------------

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

No comments:

Post a comment