Wednesday 1 January 2014

Voorspoedige 2014 - www.aardskip.com - Prosperous 2014.

Die son het die laaste keer opgekom vir 2013.
Maak in 2014 die aarde jou skip,
die hemel jou hawe,
die Bybel jou kaart,
God jou stuurman,
geloof jou vlag,
gebed jou kompas en jy sal nooit op die rotse loop nie!
Liefde, vrede, geluk, gesondheid en voorspoed vir 2014.

Weereens dankie vir alle donasies en spesiale dank aan die anonieme skenkings.


-o0o----------------------------------------

The sun rose for the last time in 2013.
Make in 2014 the earth your ship
heaven your port,
the Bible your map
God your captian
faith your flag
prayer your compass and you will never run on aground!
Love, peace, happiness, health and prosperity for 2014.

Thanks again for all the donations and special thanks to the anonymous donations.


-o0o----------------------------------------

Groete/Greeting
Ludwig, Retha & Arno Everson

No comments:

Post a Comment