Tuesday 24 June 2014

First room with ceiling - www.aardskip.com - praatjie by Kragdag

The last couple of weeks we worked on the ceiling, of what we call the 3rd bedroom. However this is the first bedroom with a ceiling. At the same time we had to place the final window and wooden wall of the bedroom. We still need to place the actual glass. In the photo you will also see our banana tree in the planter and the fact we already have guests in the room.

This week we are honoured that Ludwig was invited to give a talk on the Aardskip Project and other alternative energy projects in Orania at Kragdag, at 15:40 on Thursday the 26st of June 2014. Kragdag is an alternative energy expo close to Pretoria. To visit the expo go to their website for more info:
http://kragdag.com/winkel/index.php?main_page=page&id=17


-o0o----------------------------------------

Die afgelope paar weke het ons gewerk het aan die plafon, van wat ons die 3e slaapkamer noem, maar dit is die eerste slaapkamer met 'n plafon. Terselfdertyd het ons die finale venster en hout muur van die slaapkamer
ingesit. Verder moet ons nog die glas insit. In die foto sal julle ook ons piesangboom sien en die feit dat ons reeds gaste in die kamer is.

Hierdie week is ons geƫerd dat Ludwig uit genooi is om 'n praatjie oor die Aardskip projek en ander alternatiewe energie-projekte in Orania by Kragdag te gee, om 15:40 op Donderdag die 26ste Junie 2014. Kragdag is 'n alternatiewe energie Ekspo naby Pretoria.

Om na die praatjie te kom luister, gaan na hulle webwerf vir meer inligting:
http://kragdag.com/winkel/index.php?main_page=page&id=17
Kragdag is naby Pretoria:
http://kragdag.com/winkel/index.php?main_page=roete 


vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

No comments:

Post a Comment