Friday 8 March 2013

Daar word nou hardgewerk aan die badkamer en kombuis - Bathroom and kithen have all my attention now.

Op die foto sien u die droë-muur tussen die kombuis en badkamer. Ons is hard besig om die water pype aan te lê. Die pype is nou van die pomp tot by die waskammer aangelê. Moet nog al die konneksies maak en styf vasdraai. Dan die warm water en die gryswater en die riool.

Verder is die week gespook om die die 2e kamer klaar te kalk pleister, dit is nou klar sal volgende week net met 'n kalk mengsel die kleur reg kry.(Afwit)

-o0o------------------

Currently we are full on busy with installing the water, bathroom and kitchen. See photo.

Secondly we manage to finish the 2nd room's lime plastering, the effect is stunning. Now we need to get the colour even and we will show it to you.


Groete
Ludwig, Retha en Arno

info.everson@gmail.com
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Tel: +27 73 134 9671
2 January 2012

Donasies - donations
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

No comments:

Post a Comment