Tuesday 7 January 2014

Reënval en watertenkvlakke - www.aardskip.com - Tank levels and rainfall.

In the graph you see in green the water level in the tanks. 2000 mm is the equivalent of 30 kiloliters, thus each 1 mm equals 15 litres.

Further more you can see we had to add river water in August, September and October due to an extreme drought South-Africa had. The worst since 1936.

In October it started to rain again, see blue line in the graph, and the tanks gradually filled. The tanks is currently below the 3/4 mark, 20 kilolitres.

We captured almost 26 kilolitres of rain water thus far.

-o0o----------------------------------------

In die grafiek sien u in groen die watervlak in die tenks. 2000 mm is die ekwivalent van 30 kiloliter, dus elke 1 mm gelyk aan 15 liter.

Verder kan u sien ons het rivier water toegevoeg in Augustus, September en Oktober te danke aan 'n uiterste droogte wat Suid-Afrika gehad het. Die ergste sedert 1936.

In Oktober het dit weer begin reën, sien blou lyn in die grafiek, en die tenks het geleidelik gevul met reënwater. Die tenks is tans onder die 3/4 merk, 20 kiloliters.

-o0o----------------------------------------

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Tel: +27 73 134 9671
Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

4 comments:

  1. Die rivier water, was dit rou of dorp water?

    ReplyDelete
  2. Ons het 'n rou water aansluiting, wat verpligtend was vir droogte situasies en brand bestryding.

    Die tenks word dan aangevul met 'n tuinslang in die geut.

    ReplyDelete
  3. So die filters kan die water hanteer of word die water in die tenks nie gebruik vir drink water nie?

    ReplyDelete
  4. Ja beslis. Dit is ons drinkwater.

    Die water word 4 keer gebruik.
    1. Drink, was, bad, stort. - Gefiltreerde reënwater
    2. Binne plante / groente - Gryswater
    3. Toilet spoel - Gesuiwerde gryswater
    4. Buite plante / bome - Afloop swartwater.

    ReplyDelete